|
Die website is nog in doeke en kan nie vol sinne praat nie. Hopelik sal ons binne kort gepottie train wees en vol sinne kan praat. Wees ASB geduldig met die oepsies en min woorde. Noag se arkie |
|
|
Wat is Noag se arkie se skool ure? |
- Die hek is oop vanaf 7:00
- Dagprogram begin stiptelik om 8:15
- Ontbyt word bedien teen 8:15
- Laatkommers steur die groepsaktiwiteit en verbreek die konsentrasie van die ander kleuters. Sorg dus asb dat kleuters betyds by die skool sal wees.
- Kleuters mag vanaf 13:00 gehaal word.
- Die skool sluit 14:00. Wees asb stiptelik met die afhaal van kleuters.
|
|
Read more...
|
|
|
Watter taal moet my kind kan praat? |
|
Noag se arkie is 'n Afrikaanse skool en om die onderrig van die kleuters optimaal te hou. Moet al die kinders Afrikaans sprekend wees. Hulle is nog so klein en moet nog al die groot woorde leer wat maak dat as die tale gemeng word hulle nie altyd verstaan wat gesĂȘ word nie. Dit lui ook dat die kleutersgefristreerd raak en dit dan nie meer lekker is vir hulle nie. Alhoewel hulle baie leer by Noag se arkie is dit netso belangrik dat hulle dit hier geniet en speel. |
|
|