Wat is Noag se arkie se skool ure? PDF Print E-mail
Written by Elaine de Bruin   
Monday, 02 March 2009 06:06
  • Die hek is oop vanaf 7:00
  • Dagprogram begin stiptelik om 8:15
  • Ontbyt word bedien teen 8:15
  • Laatkommers steur die groepsaktiwiteit en verbreek die konsentrasie van die ander kleuters. Sorg dus asb dat kleuters betyds by die skool sal wees.
  • Kleuters mag vanaf 13:00 gehaal word.
  • Die skool sluit 14:00. Wees asb stiptelik met die afhaal van kleuters.

Dit is vir ons eerste prioriteit dat u kleuter veilig afgelaai word in die oggend. Dus maak ons dit ons werk om elke kleuter persoonlik by die hek te ontmoet en klas toe te neem. Ouers moet asb so gou as moontlik vertrek. Onthou u kleuter is in goeie hande en trane droog vinnig op sodra ouers gery het.
Last Updated on Monday, 02 March 2009 06:13
 

Polls

Wat is jou indruk van die Noag se arkie website?