Noag se arkie Kleuterskool - Skoolfonds
| Wat kos Noag se arkie? |
|
INSKRYWINGSGELD ‘n Intreefooi van R250 per kleuter is betaalbaar met registrasie. Dit sluit die volgende in: •   Dagboek •   Tandeborsel •   Waslap •   Noag se arkie-speelpakkie (Khaki hemp en navy broek). Indien vervang moet word is dit die ouer se verantwoordelikheid om die hoof in te lig sodat sy ‘n nuwe stel kan bestel. •   Noag se arkie-sonhoedjie, wat by die skool bly en gedra word tydens vryspel buite, asook tydens uitstappies. Daarna R100 per kleuter aan die begin van elke jaar vir bogenoemde aankope. SKOOLFOOIE Die skoolfonds vir 1 Januarie tot 31 Desember 2009 is soos volg: Vyf dae per week   Eerste Kleuter      :      R1250 x 12 maande Tweede kleuter    :      R1170 x 12 maande Die skoolfonds word jaarliks op 1 Januarie verhoog. Skoolfonds is vooruit betaalbaar voor of op die 2de van elke maand •   Internet betalings is baie welkom. ‘n Bewys van betaling kan ge-email word aan: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . ‘n Bewys van betaling kan ook uitgedruk word en in u kleuter se dagboek geplaas word. •   Kontant in ‘n koevert met die kleuter se naam op word in die kleuter se boekie geplaas, of beter, vir die hoof gegee. SKOOLKLERE Sweetpakke en windjakkers kan ook bestel word. Klere word op Vrydae en met uitstappies gedra. 2009 tariewe: •   Noag se arkie-speelpakkie (hemp en broekie) @R80 •   Sweetpak @R185 •   Windjakker @R110 |