Watter taal moet my kind kan praat? PDF Print E-mail
Written by Elaine de Bruin   
Monday, 11 August 2008 01:12

Noag se arkie is 'n Afrikaanse skool en om die onderrig van die kleuters optimaal te hou. Moet al die kinders Afrikaans sprekend wees.

Hulle is nog so klein en moet nog al die groot woorde leer wat maak dat as die tale gemeng word hulle nie altyd verstaan wat gesĂȘ word nie.
Dit lui ook dat die kleutersgefristreerd raak en dit dan nie meer lekker is vir hulle nie.

Alhoewel hulle baie leer by Noag se arkie is dit netso belangrik dat hulle dit hier geniet en speel.

Last Updated on Monday, 02 March 2009 06:12
 

Polls

Wat is jou indruk van die Noag se arkie website?